Helene de Kock - Publikasielys
Romans
1. Die soete dwaling P.J. de Villiers (1978)
2. Sonder winter H&R (1979)
3. Gruispad na Tσg Wat H&R (1980)
4. Man van gister H&R (1981)
5. Ver vlug na more H&R (1981)
6. Met vandag se brood H&R (1982)
7. Skemerspel Tafelberg (1982)
8. Kamer van die stormwind H&R (1982)
9. Plek van die bittermaan H&R (1983)
10. Digby Grootgewaag Tafelberg (1983)
11. Kronkelpad na Vergenoeg H&R (1986)
12. Die herfsbelofte H&R (1985)
13. Soetwyn vir n Sondagkind Tafelberg (1985)
14. Ballade vir n bruid H&R (1986)
15. n Kind vir Vier Oude Vrinde H&R (1988)
16. Joernaal van n winterjaar Tafelberg (1988)
17. Uur van die sewester H&R (1989)
18. Die bruidseisoen H&R (1989)
19. Windspoor Tafelberg (1989)
20. Vuurvliegie H&R (1990)
21. Die sewende somer H&R (1990)
22. Saterdagskind H&R (1991)
23. Man van kaliber Tafelberg (1994)
24. Volmaakte versnit H&R (1995)
25. Vrou van formaat Tafelberg (1996)
26. Tiendes van silwer H&R (1996)
27. Mense van faam H&R (1998)
28. Vonkeljaar se kind LAPA Uitgewers (2000)
29. Abel se dogters Human & Rousseau 2003
30. n Tyd om lief te hκ (Mirre) Tafelberg 2004
31. Lelie van die laagte (Mirre) Tafelberg 2007
32. Dieper water Human & Rousseau 2007
33. Engel op die drumpel CUM (1999 en 2011)
34. Hoor jy die skoenlappers? CUM (2001)
35. Die hemelburgers CUM 2009
36. Somersneeu Human & Rousseau 2010
37. Debora en seuns Human & Rousseau 2015
38. Debora gaan huis toe Human & Rousseau- 2017
39. Kruispad vir Kara CUM
Novelle- en kortverhaalbundels
1. Morester, morester J.P. van der Walt (1993)
2. Die Vrystaat is verniet J.P. van der Walt (1995)
3. Sewe liefdesnovelles J.P. van der Walt (1997)
4. Die skadubelofte en ander liefdesverhale H&R (1999)
5. Ruitjiesvenster Daan Retief 1980
Samesteller en/of medeskrywer van die volgende geestelike bundels
1. Omdat ek Ma liefhet CUM (2002)
2. Because I love you, Mom CUM (2003)
3. n Pa soos myne CUM (2003)
4. God se mense CUM (2002) Samesteller en skrywer in medewerking met Maretha Maartens, Dr. Hennie Maartens, Elsje Bόchner, Herman de Kock en Dr. Christo de Klerk. (2003)
5. Vroue van geloof CUM (2001) 31 dagstukke oor Maria, moeder van Jesus in medewerking met 11 ander skrywers.
6. As dood Lewe word CUM 2007 n Verhaal oor dood, verlies en geloof. Na aanleiding van ons seun Jaco se dood.
7. When death becomes life 2012. As e-boek beskikbaar op Amazon.com
Lesings en artikels
Die Skrywer in die praktyk (in Skryfateljee, Reds. Du Plessis, H. en Steenberg. Van Schaiks -1992)
Enkele riglyne by die skryf van n roman (in ATKV-PROSASKRYF 87/88. Uitgegee deur die Departement Sentrale Publikasies, Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoλr Onderwys, Potchefstroom.
Die skep van werklikheidsbeeld in n roman - Literator
Artikel In Taalgenoot (Nov/Des 1992 ─ Rondom die Broodhuis)
Bundels waarin novelles of kortverhale van Helene de Kock verskyn het
1. Bittersoet sewe (SARIE se wenners) (Laatoes) Tafelberg (1991)
2. HUISGENOOT Trefferverhale ( Zero en Zitsch + Sonder Vlerke) H&R (1998)
3. Kruis en Dwars Saamgestel deur Jeanette Ferreira (n Dag in die Wingerd) J.L. van Schaik (2001)
4. Dit kom van ver af Saamgestel deur T.T. Cloete (Touleier) Litera (2002)
5. Liefde, natuurlik saamgestel deur Daniel Hugo en Carina Diedericks-Hugo (Strooptyd) LAPA Uitgewers 2004.
6. Grensoorlogstories 2012 saamgestel deur Jeanette Ferreira (Sekelbos). Litera Uitgewers.
7. Kleure van die liefde 2017 Human & Rousseau -
8. Hartlam Tafelberg 2017 Enkel en alleen
Kinderboeke
1. Job, die ashoopman Aktuapers (1997)
2. Openbaring, die Boek wat ons bly maak Aktuapers (1999)
3. Die eerste Nagmaal Aktuapers (2000)
Elektroniese Media
Vyf liefdesverhale vir jou rekenaar deur Helene de Kock en voorgelees deur Susanne Beyers. (Op CD ROM) Contentlot.Com (2001) (Dit kan d.m.v. Microsoft Reader gelees word of na geluister word.)
E-boeke 2011 alle romans deur NB-Uitgewers gepubliseer, word tans ook as E-boeke uitgegee. When death becomes life . 2012 op Amazon.com asook Barnes & Noble.com en soortgelyke webwerwe. Uitgegee deur Bookbaby.com.
Tydskrifverhale
Talle kortverhale, asook talle novelles en vervolgverhale in Sarie, Rooi Rose, Huisgenoot, Lig, Lιιf, ens. Die vervolgverhale is almal deur H&R of Tafelberg in boekvorm uitgegee. Eerste kortverhaal verskyn in Huisgenoot in 1962. Helene was ook in die tagtigerjare waarnemend redakteur van die streekskoerant van die Oos-Vrystaat naamlik Vrystaat. Joernalistieke ondervinding is opgedoen toe sy twee jaar lank op die redaksie van Tuks se studentekoerant, Die Perdeby, was.
Resensies
Helene het lank n rubriek in Beeld gehad waar sy op n gereelde basis romans en ander prosawerke geresenseer het.
Sy het verder romans, asook n skryfhandleiding, in die wetenskaplike tydskrif, Literator, geresenseer.
Pryse en kwalifikasies
Naaswenner in ATKV/SARIE se vervolgverhaalwedstryd met die verhaal Sewende somer wat ook deur H&R uitgegee is.
Naaswenner in ATKV/SARIE se vervolgverhaalwedstryd met die verhaal Windspoor wat deur Tafelberg Uitgewers in boekvorm uitgegee is.
Naaswenner in Rooi Rose se kortverhaalwedstryd (ongeveer 1988) met die verhaal n Laaste maal.
Derde prys in Sarie/OU Mutual kortverhaalwedstryd (ongeveer 1999)met die verhaal Net nog n maal.
Die roman, Somersneeu was n finalis vir die ATKV Woordveertjie in die kategorie Liefdesverhale - 2010 .
Toekenning as beste MA-Student (2008) in Afrikaans en Nederlands (Noordwes Universiteit). Die roman, Dieper water, is aan die volledige tesis geknoop.
Helene de Kock verwerf n PhD in Skryfkuns, Afrikaans en Nederlands 2014 (Noordwes Universiteit).
Die titel van haar proefskrif is: Die skep van ruimtelike dinamika in n roman.













